Welkom by Eikenhof Hostel en Eikenhof Manor 

Dames studenteverblyf in Stellenbosch.

 

Eikenhof Trust het 2 privaatkoshuise, naamlik Eikenhof Hostel en Eikenhof Manor, wat huisvesting bied aan 82 damestudente.

 

Beide koshuise is sentraal geleë, binne stapafstand van Kampus van die Universiteit van Stellenbosch.

Akademie geniet prioriteit en studente is betrokke by alle universiteitsbedrywighede.

Eikenhof HK 2019

Machteld Gouws

Primaria - Huisdans portefuelje

Carla Dippenaar

Onder-Primaria - Tesourier

Estè Schoombee

Portefeulje: Eerstejaars

Kiara Bester

Portefeulje: Senior Komitee

Liezl Kruger

Portefeulje: Sosiaal & Sosiale media

Anneke Visser

Portefeulje: Sekretaresse & Gemeenskap